2025 Tienertoneelfees Wenners

TROFEE TOEKENNINGS VIR DIE BESTES VAN DIE FEES
21H30 TE DROSTDYTEATER, SATERDAG 9 AUGUSTUS 2025

Beste Klankversorging H/S Durbanville om te laat gaan
Benoemings:
L/S Durbanville Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het
H/S Durbanville om te laat gaan
H/S Durbanville Tyd en Wyl
Paul Roos Gimnasium Raap
Beste Beligtingsversorging H/S Durbanville Tyd en Wyl
Benoemings:
L/S Durbanville Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het
L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
Paul Roos Gimnasium Raap
H/S Durbanville Tyd en Wyl
Beste Nuwe Teks H/S Durbanville Tyd en Wyl Zarelda de Bruin & Jana du Piesanie
Benoemings:
L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip Christie van Niekerk
H/S Strand Dit reën geluk Lizanne Nortje
H/S Parel Vallei ‘n Pynappel op ‘n troukoek Darryl Spijkers
H/S Parel Vallei Boet en Saartjie Darry Spijkers
H/S Durbanville Tyd en Wyl Zarelda de Bruin & Jana du Piesanie
Beste Ondersteunende Aktrise Celesté Grobler H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
Benoemings:
Tara de Pontes H/S Durbanville om te laat gaan
Celesté Grobler H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
Roslin Spires H/S Parel Vallei ‘n Pynappel op ‘n troukoek
Beste Ondersteunende Akteur Dieter de Kock Paul Roos Gimnasium Raap
Benoemings:
Dieter de Kock Paul Roos Gimnasium Raap
Nicholai Botes Paul Roos Gimnasium Raap
Janru Steenkamp H/S Durbanville om te laat gaan
Beste Aktrise Roslin Spires H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
Benoemings:
Huibré van Zyl H/S Durbanville om te laat gaan
Jana du Piesanie H/S Durbanville Tyd en Wyl
Zarelda de Bruin H/S Durbanville Tyd en Wyl
Roslin Spires H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
Beste Akteur Francois Retief H/S Parel Vallei ‘n Pynappel op ‘n troukoek
Benoemings:
Lian Winckler Paul Roos Gimnasium Raap
Dieter de Kock Paul Roos Gimnasium Raap
Francois Retief H/S Parel Vallei ‘n Pynappel op ‘n troukoek
Francois Retief H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
Beste Junior Aktrise Berné Peters L/S De Hoop sjuut!
Benoemings:
Sophia Lourens L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
Emma Carstens L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
Berné Peters L/S De Hoop sjuut!
Beste Junior Akteur Rijk Laubscher L/S De Hoop sjuut!
Benoemings:      
  Christoff Els L/S Durbanville Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het
  Alexander Koen L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
  JP de Wet L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
  Rijk Laubscher L/S De Hoop sjuut!
 
Beste Senior Ensemblespel H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
Beste Junior Ensemblespel L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
 
Beste Kostuums L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
Benoemings:
  L/S Durbanville Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het
  L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
  H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
  Paul Roos Gimnasium Raap
 
Beste Grimering Paul Roos Gimnasium Raap
Benoemings:
  L/S Bastion Alice in Donkerland
  L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
  Paul Roos Gimnasium Raap
  H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
 
Beste Dekor L/S Durbanville Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het
Benoemings:
  H/S Parel Vallei ‘n Pynappel op ‘n troukoek
  H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
  L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
  L/S Durbanville Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het
 
Beste Regisseur Samuel Jumat L/S De Hoop sjuut!
Benoemings:
  Brink Nelson Paul Roos Gimnasium Raap
  Samuel Jumat L/S De Hoop sjuut!
  Mari Blom H/S Durbanville Tyd en Wyl
  Veronica Geldenhuys L/S Durbanville Potloodsakkie – agter die zip
  Darryl Spijkers H/S Parel Vallei Boet en Saartjie
  Darryl Spijkers H/S Parel Vallei ‘n Pynappel op ‘n troukoek
 
Beste Produksie van die Fees Boet en Saartjie H/S Parel Vallei
Benoemings:
  Tyd en Wyl H/S Durbanville
  sjuut! L/S De Hoop
  Boet en Saartjie H/S Parel Vallei
  ‘n Pynappel op ‘n troukoek H/S Parel Vallei

* Die volgende sertifikaat-toekennings word tydens die fees gemaak:

Goue Sertifikaat: 90% – 100%
Silwer Sertifikaat: 80% – 89%
Brons Sertifikaat: 70% – 79%