TROFEE TOEKENNINGS VIR DIE BESTES VAN DIE FEES
21H30 TE DROSTDYTEATER, SATERDAG 15 AUGUSTUS 2026
Beste Klankversorging: Leander Eloff, Die Hoop, H/S Parel Vallei
Benoemings:
Minki Brink, H/S Durbanville, Watteouers
Sonja Swanepoel, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Jano Lötter, H/S Durbanville, Gevlinder
Beste Beligtingsversorging: Yoshua Zeeman, Gevlinder, H/S Parel Vallei
Benoemings:
Annebell Rossouw, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
William Inggs, Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Cassidy Arendse, Uil, L/S Beaumont
Beste Nuwe Teks: Liané van Zyl, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Benoemings:
Lize-Meri Amann, Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Emma Nöthnagel, Gevlinder, H/S Durbanville
Frans Hamman, Asemrowers, H/S Durbanville
Beste Ondersteunende Aktrise: Neldri Müller, Gevlinder, H/S Durbanville
Benoemings:
Luca Human, Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Nina Grobbelaar, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Cleo Abrahams, The Mirror Motel, H/S Tygerberg
Beste Ondersteunende Akteur: Luan Koekemoer, Watteouers, H/S Durbanville
Benoemings:
Jayden Baron, The Mirror Motel, H/S Tygerberg
O’Neal Jacobs, Reality van Menswees, H/S Cloetesville
Beste Aktrise: Amelie Bruwer, Asemrowers, H/S Durbanville
Benoemings:
Tiné van Loggerenberg, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Mia Liese Duvenhage, Surprise, Poplap! Hoër Meisieskool Bloemhof
Beste Akteur: Lian Winckler, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Benoemings:
Kayden Wise, Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Janru Steenkamp, Asemrowers, H/S Durbanville
Beste Ensemblespel: Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Benoemings:
The Mirror Motel, H/S Tygerberg
Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Beste Kostuums: Gevlinder, H/S Durbanville
Benoemings:
Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Die Hoop, H/S Parel Vallei
Beste Grimering: Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Benoemings:
Gevlinder
Beste Dekor: Uil, L/S Beaumont
Benoemings:
Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Watteouers, H/S Durbanville
Beste Regisseur: Frans Hamman, Asemrowers, H/S Durbanville
Benoemings:
Lize-Meri Amann, Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Megan Grobbelaar, Uil, L/S Beaumont
Liané van Zyl, Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Emma Nöthnagel, Gevlinder, H/S Durbanville
Beste Produksie: Asemrowers, Frans Hamman, H/S Durbanville
Benoemings:
Die Republiek van Môre, Hoër Meisieskool Bloemhof
Man in die Maan, H/S Curro Durbanville
Gevlinder, H/S Durbanville
Uil, L/S Beaumont
Spesiale Dubbel Goud Sertifikate:
Uitstekende Beligtings Ensemble – Die Hoop, H/S Parel Vallei
Uitstekende Ensemble – Rooikappie, H/S Parel Vallei
Beste Junior Aktrise: Sienna Shedden, Uil, L/S Beaumont
Beste Junior Ondersteunende Aktrise: Cayleigh Knott, Uil, L/S Beaumont
Beste Junior Ondersteunende Akteur: Francois Snyman, Uil, L/S Beaumont
Beste Junior Ensemblespel: Uil, L/S Beaumont
Beste Junior Produksie: Uil, L/S Beaumont
* Die volgende sertifikaat-toekennings word tydens die fees gemaak:
Goue Sertifikaat: 90% – 100%
Silwer Sertifikaat: 80% – 89%
Brons Sertifikaat: 70% – 79%
