LOGOFINAALSW-white
Production 2

Die Klein Libertasteater streef daarna om die gemeenskap en omgewing van Stellenbosch met net die beste kulturele aktiwiteite en uitvoerende kunste te dien. Die teater wil graag jong, opkomende kunstenaars en teaterpraktisyns die geleentheid bied om betrokke te raak en betekenisvolle kontak met die teaterwêreld te vestig.

Vertonings

Wat gaan aan by KLT?

Oor ons

Dit is wie ons is

Maak kontak

E-pos of foon

Production 1

 

Ons Visie

 

  • Dat die teater ‘n leidende rol sal speel in al die verskillende afdelings waarop dit funksioneer, naamlik gemeenskaps-, kinders en jeug-, amateur- en professionele teater.
  • Om opleiding in drama en teater aan voorheen benadeelde gemeenskappe te bied.
  • Om werksgeleenthede vir akteurs, regisseurs en teaterpraktisyns te skep.
  • Om ‘n fasiliteit te bied waar kunstenaars veilig sal voel en waar hulle hul talente kan ontwikkel.

“Great theatre is about challenging how we think and encouraging us to fantasize about a world we aspire to.”

Willem Dafoe