Vertonings en Aktiwiteite van die Klein Libertasteater
Klein Libertasteater Tienertoneelfees 2024
5 – 9 Augustus by die Drostdyteater
Kaartjies vir die vertonings kos R20 per volwassene en R10 per leerder/pensionaris.
Dit is beskikbaar by Webtickets op die volgende skakel: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1551203503
5 Aug:
16h00 Laerskool Bastion Die Mislukte Fee
17h30 Hoërskool Strand Dinge van ‘n skoolkind
18h45 Laerskool Bastion My Lot
20h00 Hoërskool Strand Skebenga
6 Aug:
15h00 Hoërskool Stb Filmed in front of a live studio audience
17h40 Bernadino Heights Korreltjie kop klong is my dood
19h00 Bernadino Heights Statistiek
20h30 Bernadino Heights People you may know
Klein Libertasteater Tienertoneelfees 2024
7 Aug:
16h00 Laerskool De Hoop Ware Kleure
17h30 Hoërskool Durbanville Kamp saam
18h45 Hoërskool Durbanville Kapsule
20h15 Hoërskool Durbanville weg
8 Aug:
16h00 Paul Roos Gimnasium Lugkastele
17h30 Paul Roos Ginmasium Kantlyn
18h45 HM Bloemhof Ag, asb, word net groot!
20h00 HM Bloemhof Broksel
Klein Libertasteater Tienertoneelfees 2024
9 Aug:
14h00 Laerskool De Hoop Dertien
15h15 Laerskool Durbanville Sokkieverse
16h30 Hoërskool Tygerberg A stage of Grief
18h00 Laerskool Durbanville Bloed is dikker as water
19h15 Hoërskool Tygerberg Om lief te hê
22h15 Prysuitdeling
Die wenners van die 2023
Klein Libertasteater Tienertoneelfees
was Paul Roos Gimnasium
Benoemings vir die beste produksie van die fees was soos volg:
Send in the clowns Laerskool Bastion
Die oorlogsjare Hoërskool Tygerberg
Brandmerk Bernadino Heights
Broers Paul Roos Gimnasium
2015 – 2024
Sedert die teater in 2015 afgebrand het, kon daar tot dusver slegs met gemeenskapsprojekte, drama feeste en opdragproduksies voort gegaan word.
Gaan luister gerus na ons oudiodrama DRYFHOUT
op Youtube: https://youtu.be/BZKO2OfXQMI
Dryfhout is 1h 42 min lank.