Donateurs Met dank aan almal

m_DSC01964 1

Donators:

Die Klein Libertas-teater waardeer alle ondersteuning, tyd en donasies wat ontvang word. Sonder hierdie bydraes sou die teater nie kon funksioneer nie. Hierdie donateurs sluit in:

  • Cape Winelands District Municipality: educational environmental awareness programme  – 60 opvoerings
  • Het Jan Marais Nationale Fonds: KLT Tienertoneelfees
  • Grants-in-Aid (Stellenbosch Munisipaliteit): drama feeste vir die gemeenskapsdramagroepe in Kayamandi
  • Department of Culture and Sport (DCAS): werkswinkels en drama feeste 
  • NLDTF: educational production Do It Yourself– encouraging entrepreneurial thinking