‘N Kort kursus word deur die Klein Libertas Teater aangebied.

Tydsduur: 1 Feb-15 Nov 2015 (Maandag-Vrydag 8h00-15h00)
Brosjure_1 Brosjure_2
LEERPLAN:

TONEELSPEL AS ‘N PROFESSIE:

  • Spraak
  • Regie
  • Grimering
  • Kostumering
  • Poppespel
  • Rekwisiete, ontwerp en konstruksie
  • Beplanning en skryf van ‘n teks
  • Verhoogbestuur
  • Teateradministrasie
  • Bemarking


Twee produksies waaraan alle studente deelneem.

MIKROFOON OPLEIDING EN RADIOWERK:

  • Gebruik van verskillende stemtegnieke
  • Ontleding en hantering van teks
  • Individuele- en groepwerk
  • Byklanke
  • Klankbaan
  • Opnames


TV AANBIEDING en die  FILM  INDUSTRIE as ‘n LOOPBAAN:

  • TV aanbieding
  • TV onderhoudsvoering
  • TV- en FILMspel
  • TV- en FILM oudisie tegnieke
  • Die netwerk van TV en FILM industrie
  • Uitkomste van generiese TV en Film kommunikasie
  • Visuele kommunikasie
  • Ouditiewe kommunikasie
  • Vokale en verbale kommunikasie

Flyers:

flyer_1 flyer_2

Copyright © 2011. All Rights Reserved.